Amalia, Anel en kie vertel: Dís wat Erfenisdag vir ons beteken

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Talle bekende gesigte is te sien in kykNET se fliek Die Vredesduiwe wat vanaand ter viering van Erfenisdag op dié kanaal uitgesaai word. Hulle vertel oor wat die dag van hulle beteken en hoe hulle dit vier. Foto: kykNET
Talle bekende gesigte is te sien in kykNET se fliek Die Vredesduiwe wat vanaand ter viering van Erfenisdag op dié kanaal uitgesaai word. Hulle vertel oor wat die dag van hulle beteken en hoe hulle dit vier. Foto: kykNET

Die fliek wat in Mamre in die Wes-Kaap verfilm is, vertel die verhaal van ’n dominee (Neels van Jaarsveld) en sy eksentrieke vrou (Amalia Uys) wat amok op ’n klein dorpie maak wanneer hulle ’n sangkompetisie vir die Erfenisdag-basaar van stapel stuur. 

Ander bekendes wat in die fliek te sien is, sluit in die Sara se geheim-aktrise June van Merch, die Suidooster-akteur Abduragman Adams, Fraksie se Daneel van der Walt, die Troukoors-ster Ilse van Niekerk en Huisgenoot se Babbelbende-ster Athina Jansen.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

1 Desember 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees