Amor Vittone uit lockdown: Ek wil mense opbeur met dié video’s

akkreditasie
Die sangeres en aanbieder, Amor Vittone, het die afgelope week op haar sosiale blaaie ná ’n lang stilte weer ’n paar vermaaklike video’s te midde van die land se inperking geplaas. Foto: Lubabalo Lesolle
Die sangeres en aanbieder, Amor Vittone, het die afgelope week op haar sosiale blaaie ná ’n lang stilte weer ’n paar vermaaklike video’s te midde van die land se inperking geplaas. Foto: Lubabalo Lesolle

Die sangeres en aanbieder, Amor Vittone, het die afgelope week ná ’n lang stilte weer ’n paar vermaaklike video’s op haar sosiale blaaie geplaas te midde van die land se inperking.

“Dit is so. In die eerste weke van hierdie lockdown was ek nie regtig baie bedrywig op sosiale media nie. Dit het vir my ook as ’n baie groot skok gekom,” het Amor Donderdag aan Huisgenoot vertel.

Maar die laaste week het haar gemoed weer opgetel. In ’n video wat Amor Dinsdag van haar en Kylie (14) geplaas het, skryf Amor hulle het lekker saam gelag terwyl hulle by hul huis in Dainfern, Johannesburg, ’n “girl’s night” gehou het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees