Anel Alexander is terug in SA en het reeds melktert én skaaptjops geniet

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
anel alexander
anel alexander

Die aktrise het met Huisgenoot gesels nadat sy dié nuus op Instagram bekend gemaak het en verklap dat sy haar mense die meeste gemis het toe sy en haar akteurman, James, in Los Angeles gewoon het. 

“Van alles in Suid-Afrika het ek my mense die meeste gemis. Maar dis ook natuurlik die ding wat ek die meeste van Los Angeles gaan mis.”

Anel sê ’n aanhaling van die skrywer Miriam Adeney som nogal vir haar baie goed op hoe sy haar mense in Suid-Afrika gemis het, maar hoe sy ook haar mense in Los Angeles sal mis. Dit lui: “You will never be completely at home again, because part of your heart will always be elsewhere. That is the price you pay for the richness of loving and knowing people in more than one place.” 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

7 Julie 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees