Die kleinding het vroeër die week onverwags, drie weke te vroeg, sy verskyning gemaak.
Anelle sê aan Huisgenoot alles gaan goed met haar en Leonard. “Hy is perfek en gesond. Hy weeg 2,89kg en is 49cm lank,” sê die aktrise.
“Ons is so verlief,” sê Stefan, voorheen dr. Gustav Kemp in Binnelanders en ook die sanger Elvis Se Seun, aan Huisgenoot.