book-icon Uitgawe 14 Mei 2020

Angelina Jolie oor lockdown: Ouers, dis oukei om foute te maak

akkreditasie
Brad se huis wat hy in 1994 aangeskaf het. Dit het twee swembaddens, ’n skaatspark, boomhuis en swaaie.
Brad se huis wat hy in 1994 aangeskaf het. Dit het twee swembaddens, ’n skaatspark, boomhuis en swaaie.

Wanneer ’n mens aan die Jolie-Pitt-kinders dink, sien jy dalk voor jou geestesoog foto’s waarop hulle deur die hoofstede van die wêreld se lughawens drentel. Van Los Angeles tot Londen, Parys tot Phnom Penh, Sydney tot die Seychelle – dié kroos was al daar.

Maar sedert die coronaviruspandemie is Brad Pitt (56) en Angelina Jolie (44) se ses kinders, net soos die kroos van gewone sterflinge, tuis ingeperk. Al is dit in twee reusehuise met genoeg ruimte om in te baljaar.

Maddox (18), Pax (16), Zahara (15), Shiloh (13) en die tweeling Vivienne en Knox (11) verdeel hul tyd tussen hul ouers se huise in Los Feliz, ’n geil buurt teen die heuwels van Los Angeles.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees