Anneline Kriel: Hoe dit was om die inperking op Mauritius deur te bring

akkreditasie
Anneline sê hulle gaan graat uit op die see, en sy swem ook graag. Foto: Verskaf
Anneline sê hulle gaan graat uit op die see, en sy swem ook graag. Foto: Verskaf

“My vriendin wat vir meer as 30 jaar hier woon, sê dit voel soos Mauritius in die ou dae, soos 20 jaar gelede. Toe was dit stil met min bote op die see,” vertel Anneline (65) aan Huisgenoot

“Dit gaan goed met my en my man en hondefamilie. Die feit dat ek en my man nie kon reis nie, het ons baie nader aan ons honde gebring. Hulle geniet die daaglikse roetine wat nie onderbreek word met reise oorsee nie.”

Anneline en Peter het vier optelhonde, Bella, Lady, Meisie en Elvis.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

20 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees