book-icon Uitgawe 28 Julie 2022
Deel

As die klere waai. . . Akteurs vertel van naaktonele en hoe hulle beskerm word

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
FB
FB

Dit is deesdae nie vreemd om dit op ’n skerm of ’n verhoog te sien nie: ’n toneel waarin een of meer karakters kaal is. Soos Amalia Uys wat intieme tonele in Desert Rose moes aandurf om die storie diepte te gee, het ander akteurs ook al die klere vir hul kuns in Afrikaanse rolprente en reekse laat waai.  

Naak- of erotiese tonele bly ’n groot uitdaging, sê dié sterre – en báie voorbereiding is nodig om seker te maak dit werk. Hier deel van hulle hul ervarings. 

Toe Beer die draaiboek vir Christiaan Olwagen se fliek Kanarie lees, was naaktheid nie noodwendig ter sprake vir ’n sekere storttoneel nie. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

30 Maart 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees