book-icon Uitgawe 20 Januarie 2022

Baba op pad vir Nicolas Cage en vroulief nommer 5

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Nicolas Cage en Riko Shibata. Foto: Gallo Images/Getty Images
Nicolas Cage en Riko Shibata. Foto: Gallo Images/Getty Images

“Die toekomstige ouers is in die wolke,” sê ’n verteenwoordiger van die egpaar aan People.

Die laatlammetjie sal twee stiefbroers hê: Weston Coppola Cage (31), Nic se seun by sy eks Christina Fulton (54), en Kal-El (16), sy seun by sy eksvrou Alice Kim (38).

Nicolas en Riko, wat ’n ouderdomsverskil van 30 jaar het, het mekaar in Shiga, Japan, ontmoet.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

20 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees