book-icon Uitgawe 26 Mei 2022

Babakoors in Hollywood: Kyk watter sterre is swanger

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
FB
FB

Michelle Williams verwag nog ’n baba saam met haar man van twee jaar, die regisseur Thomas Kail (44). Die egpaar het hul seun, Hart, in 2020 verwelkom. Michelle (41) het ook ’n dogter, Matilda (16), by die akteur Heath Ledger, wat in Januarie 2008 dood is.

“Die nuus het ons soveel vreugde gebring. Soos die jare aanstap, begin jy wonder wat dit dalk vir jou inhou. “Dit is opwindend om te ontdek dat iets wat jy oor en oor wil hê jou nog ’n keer beskore is. 

“Ek en my gesin waardeer hierdie geluk,” het die aktrise aan Variety gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

7 Julie 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees