book-icon Uitgawe 1 Desember 2022

‘Babymoon’ in die Maledives vir voormalige Mnr. en Mej. SA Melinda Bam en Adriaan Bergh

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die egpaar se eilandvakansie het ’n dubbele doel gedien. Foto's: Instagram/@melindabam
Die egpaar se eilandvakansie het ’n dubbele doel gedien. Foto's: Instagram/@melindabam

Die glanspaar het in Oktober aangekondig sy is swanger met hul eersteling, en het daar uitgespan en herlaai voor die baba se koms in Maart volgende jaar. 

“Die afgelope agt jaar was ’n droom,” skryf Melinda op Instagram. “Ons het lugkastele gebou, drome gejaag, baie van daardie kastele met sweet en bakstene gebou, avonture gehad wat ons asem weggeslaan het, gewaag en gewen, gelag en gespeel, gebid en geglo, gehuil en vertrou, gedroom en gewerk, liefgehad en beskerm, God gesoek en op Sy woord gestaan. En steeds glo ek, weet ek, sonder ’n twyfel binne my dat die beste steeds voor ons lê.”

Adriaan het op sy beurt geskryf om agt jaar getroud te wees was nog nooit so lekker nie. “Dis mos ’n fees om getroud te wees! @Melindabam die lewe saam jou is ’n gil!”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Februarie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees