book-icon Uitgawe 4 Februarie 2021

Bekendes onthul snaaksste oomblikke saam met aanhangers

akkreditasie
Bianca le Grange. Foto: Willem Botha
Bianca le Grange. Foto: Willem Botha

Die akteur wat Sampie de Klerk in Huisgenoot se eerste fliek, Vir die voëls, gespeel het, was by die Innibos Kunstefees toe ’n aanhanger hom probeer “ontvoer”.

“Ek was tussen die stalletjies saam met mense toe iemand my uit die bloute optel, oor sy skouer gooi en begin hardloop. Ek was heel opgewonde, maar hy het nie ophou hardloop nie,” vertel Francois.

“Ek vra toe waarheen nou, en hy sê toe wat sy naam is en hy weet ek is Sampie. Hy sit my toe voor sy meisie, Annatjie, neer, en sê toe vir haar: ‘Wel, daar het jy dit, Liefie, Sampie in lewende lywe.’ ”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

20 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees