Bekendes verklap hoe hulle 1ste Kersfees as ma’s vier

akkreditasie
Foto: Andelle Schenach Photography.
Foto: Andelle Schenach Photography.

Talle bekende aktrises, modelle, sangeresse en televisieaanbieders vier vanjaar Kersfees met ’n nuwe bondeltjie liefde in die huis.

Charlize Berg
Die sangeres met die engelstem en haar man, Warren Linden, se dogtertjie is op 17 April kort ná haar ouers se eerste huweliksherdenking gebore. Aleiah-Rose het dadelik diep in hul hart ingekruip en Charlize sê hulle kan nie wag om Kersfees vir die eerste keer saam met hul pragtige dogtertjie te vier nie.

Hulle beplan om die Kerstyd by die see saam met familie deur te bring. “Almal is opgewonde om Aleiah se eerste Kersfees saam met haar te vier,” sê die sangeres.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

27 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees