book-icon Uitgawe 11 Augustus 2022

Ben Affleck se eks nou smeulende blondine in Marilyn Monroe-fliek

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ana saam met haar medesterre Xavier Samuel (links), wat die rol van Cass Chaplin vertolk, en Evan Williams, wat Eddy G. Robinson jr. speel. Foto: Verskaf.
Ana saam met haar medesterre Xavier Samuel (links), wat die rol van Cass Chaplin vertolk, en Evan Williams, wat Eddy G. Robinson jr. speel. Foto: Verskaf.

Sy is seker een van die bekendste blondines wat daar al ooit was – Marilyn Monroe. En nou kry die aktrise Ana de Armas kans om dié Hollywood-ikoon se skoene vol te staan in Blonde, die eersdaagse biofliek gegrond op Joyce Carol Oates se topverkoperroman wat die lewe van Norma Jeane herverbeel. 

Maar nadat Netflix die lokprent gedeel het, het talle op Twitter na die aktrise gekap wat vir die rol gekies is. Sommige het die 34-jarige Ana se Kubaanse aksent gekritiseer, terwyl ander meen “sy lyk glad nie soos Marilyn Monroe nie”.

Ana, ’n Golden Globe-benoemde aktrise wat in 2015 leer Engels praat het, het “ ’n jaar lank” die legendariese blonde aktrise se Hollywood-aksent met die dialek-afrigter Jessica Drake probeer vervolmaak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

6 Oktober 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in