book-icon Uitgawe 8 April 2021

Beyoncé se Blue Ivy: 5 dinge oor dié 9-jarige diva

akkreditasie
Beyoncé met haar kleinding, Blue Ivy Carter. Foto: Gallo Images/ Getty Images
Beyoncé met haar kleinding, Blue Ivy Carter. Foto: Gallo Images/ Getty Images

En hoe dan anders as jou ma ’n superster en jou pa ’n rapkoning is? Hier is vyf dinge wat jy oor dié klein musiekdiva moet weet.

Blue het 48 uur ná haar geboorte op 7 Januarie 2012 reeds musiekgeskiedenis gemaak toe sy ’n liedjie, “Glory”, saam met haar pa, Jay-Z, uitgereik het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

20 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees