Bianca le Grange oor gewigstryd: 'Ek was op my laagste'

akkreditasie
Die sangeres Bianca le Grange vertel oor haar gewigstryd en moeilike jaar. Foto: Willem Botha
Die sangeres Bianca le Grange vertel oor haar gewigstryd en moeilike jaar. Foto: Willem Botha

“Verlede jaar was baie moeilik vir almal in ons land, maar spesifiek vir kunstenaars,” sê Bianca.

Die implikasies wat die covid-19-pandemie op kunstenaars gehad het, het volgens Bianca beslis 'n impak op haar gesondheid gehad. "Omdat ek in die vermaaklikheidsbedryf is, kon ek nie werk nie. Tagtig persent van my inkomste is gemaak met live shows," vertel die 39-jarige sangeres aan Huisgenoot

Dit het 'n direkte impak op haar welstand gehad. “Ek het geëet wat ek wil. Ek het net gedoen wat ek wou by die huis. Ek het nie geoefen nie,” onthul sy.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

27 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees