book-icon Uitgawe 11 Oktober 2018

Bill Cosby: Hoe sal dit vir hom in die tronk wees?

akkreditasie
Bill Cosby se polisiefoto, geneem op 25 September 2018 nadat hy 3-10 jaar tronkstraf opgelê is. Foto: Gallo Images/Getty Images.
Bill Cosby se polisiefoto, geneem op 25 September 2018 nadat hy 3-10 jaar tronkstraf opgelê is. Foto: Gallo Images/Getty Images.

Twee dekades nadat klagte van seksuele aanranding die eerste keer teen Bill Cosby ingedien is, het die akteur eindelik drie tot 10 jaar tronkstraf gekry.

Tien vroue, ook sy voormalige vriendin Andrea Constand, wat Cosby daarvan beskuldig het dat hy haar in 2004 be­dwelm en seksueel aangerand het, was in die hofsaal vir die vonnisoplegging.

Nadat sy baadjie, das en horlosie verwyder is, is ’n oënskynlik brose Cosby (81) na afloop van die uitgerekte en dramatiese verhoor in handboeie weggelei om sy vonnis uit te dien.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

18 Augustus 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in