book-icon Uitgawe 3 Junie 2021

Bill Gates-skok: Die destydse affair en sy dwalende oog

akkreditasie
Ná ’n huwelik van 27 jaar het Bill en Melinda Gates hul egskeiding aangekondig. Foto: The New York Times
Ná ’n huwelik van 27 jaar het Bill en Melinda Gates hul egskeiding aangekondig. Foto: The New York Times

Hy lyk nog altyd soos ’n tipiese bleeksiel. Ordentlik, goedgemanierd en selfs ’n bietjie vervelig.

Maar nou – nadat sy huwelik van 27 jaar op die rotse geloop het – lyk dit of die geraamtes dalk uit Bill Gates se kas begin loer.

Dit blyk vaal ou Bill (65) het moontlik heeltyd ’n dwalende oog gehad, en ook ’n paar twyfelagtige vriendskappe.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

19 Mei 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees