Binnelanders-akteur maak hart oop oor sy bittere seer

akkreditasie
Foto: Instagram
Foto: Instagram

Clint Brink, wat Steve speel, sê hy verstaan wat sy karakter deurmaak, want hy het ook al iemand na aan hom in ’n motorongeluk verloor.

Die akteur vertel van sy pyn en uitdagings ná die dood van die geliefde in ’n videogreep wat op kykNET se webtuiste te sien is. 

Steve en Damian is eers onlangs herenig nadat Steve vir dié verlore seun van hom gesoek het – net om hom kort daarna in ’n ongeluk te verloor.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

26 Mei 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees