book-icon Uitgawe 9 Desember 2021

‘Binnelanders’-aktrise Daniah de Villiers sing ook nou – 5 goed oor dié ster

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Daniah de Villiers. Foto's: Lindsey Appolis
Daniah de Villiers. Foto's: Lindsey Appolis

Die aktrise en sangeres se musiekvideo is in November vanjaar onder meer in Koelbaai, Somerset-Wes en Gordonsbaai in die Wes-Kaap verfilm. 

“Ek en ’n vriend, Josh Farrer (19) het bymekaar gekom en ge-brainstorm. Ons wou uitbeeld hoe ek die ware goud in myself vind en nie in ’n verhouding nie,” vertel Daniah. 

Om onlangs haar enkelsnit en musiekvideo met die res van die wêreld te deel was ’n baie groot voorreg. 

“Dis groot voorreg om iets te deel met die hoop dat mense dit ook spesiaal en betekenis in die liedjie sal vind. Die was nog altyd een van my groot drome,” sê sy.  

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

20 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees