Deel

Blitsbok-bonanza: Al die onderhoude met ons helde

akkreditasie

Die Springbokke se ongelooflike Wêreldbekeroorwinning het weer Suid-Afrikaners se rugbyliefde aan die brand geblaas en die sewesspan se onlangse oorwinning in Dubai het ons net weer opnuut laat bars van nasietrots. Nou moet hulle probeer om vir eerste keer in vier jaar weer koning te kraai op eie bodem. 

Hier is van ons vorige onderhoude met die vurige Blitse as jy hulle beter wou leer ken voor die toernooi begin spoed optel. 

HG ontmoet ons Blitsbok-kaptein en driedrukmasjien

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

30 Maart 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees