book-icon Uitgawe 18 Maart 2021
Deel

‘Boekklub’ se Nicole Fortuin: Nou kan ek sing sonder vrees

akkreditasie
Die talentvolle Kaapse aktrise, Nicole Fortuin, is nou te sien as Julia in die derde seisoen van die kykNET-reeks Die boekklub. Foto: Kevin Mark Pass
Die talentvolle Kaapse aktrise, Nicole Fortuin, is nou te sien as Julia in die derde seisoen van die kykNET-reeks Die boekklub. Foto: Kevin Mark Pass

Op ’n Karookoppie staan Merweville se nuwe distriksgeneesheer en sing dat haar engelstem tot in die stofstrate van die dorpie weerklink. So asof dit die natuurlikste ding op aarde is.

Die talentvolle donkerkoppie moes destyds by ’n optrede van die koor van die Laerskool Boston in Kaapstad voorsing. Sy het weggeval met die lied, maar toe sy al die mense in die volgepakte saal sien, het sy die res van die woorde vergeet.

En op daardie oomblik het sy ’n vrees ontwikkel vir sing voor mense. Dit sou haar jare lank bybly.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

8 Junie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees