book-icon Uitgawe 14 Oktober 2021

Boer Hentie nou sonder sy Hantie: Ek glo nog in die liefde

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Hentie Kruger van Boer soek ’n vrou-faam het nou in die Strand buite Kaapstad nesgeskop – sonder Hantie. Foto: Corrie Hansen
Hentie Kruger van Boer soek ’n vrou-faam het nou in die Strand buite Kaapstad nesgeskop – sonder Hantie. Foto: Corrie Hansen

Maar nou het die liefdesverhaal van die gewilde paartjie uit die 12de seisoen van Boer soek ’n vrou tot ’n einde gekom – en dis nie die gelukkige einde waarop kykers van die kykNET-maatsoekreeks gehoop het nie. 

Pleks daarvan dat Hentie Kruger (53) en Hantie Fourie (50) hul skapies bymekaarjaag, het hul paaie uitmekaargedraai. “Daar was nie drama nie,” sê die voormalige rooibosteeboer. “Ons verhouding het nie gewerk nie. Dis nie anders as ander paartjies daar buite nie. Die verskil is maar net dat ons in Boer soek ’n vrou was,” voeg hy by.

Hantie, die blondine uit Pretoria op wie Hentie sy hart voor die TV-kameras verloor het, het nie op Huisgenoot se versoek om kommentaar gereageer nie. Maar uit ’n plasing op Instagram blyk dit daar is ’n nuwe man in haar lewe. Al wil sy nie sy naam bekendmaak nie, maak sy geen geheim van haar gevoelens vir hom nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees