Boer Niel en Chereze straal in swangerskapfotosessie voor dogtertjie se koms

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
FB
FB

Die paartjie het onlangs 'n swangerskapfotosessie gehad wat Chereze op Instagram gedeel het. "Die middelpunt van my bestaan en een van die dae is ons drie. Lief vir jou my man,” skryf sy by ’n foto waar Niel haar omhels met sy hand om haar babamagie, terwyl sy hom op die voorkop soen.

Chereze vertel hul dogtertjie se naam gaan Catrine Elizabeth wees. Hulle gaan haar noem na Chereze se ma, Cathrin Elizabeth, omdat hulle graag ’n familienaam vir haar wou hê. 

Die egpaar erken dat hulle baie opgewonde is vir baba Catrine Elizabeth se koms, maar hulle probeer dinge rustig en kalm hou. Hulle is slaggereed om ouers te wees en geniet dit om saam te groei in hierdie nuwe fase van hul lewe. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

6 Oktober 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in