Boer Richann en René: Hoe dit is om saam te sing ná paadjies skei

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Boer Richann en René van die groep Reën het ’n nuwe liedjie bekendgestel al het hul paaie geskei. Foto: Verskaf
Boer Richann en René van die groep Reën het ’n nuwe liedjie bekendgestel al het hul paaie geskei. Foto: Verskaf

Richann en René het hierdie week in ’n video-onderhoud met Huisgenoot oor hul nuwe liedjie, vriendskap en moontlike nuwe verhoudings gesels nadat hul liedjie "Vrystaat vlaktes" die land aan die brand gehad het. 

Richann vertel hy en ’n goeie vriend het hul nuwe liedjie, "Stof", geskryf. 

“Dit was ’n moeilike pad ná alles tussen my en René,” bieg Richann. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees