book-icon Uitgawe 20 Februarie 2020

Boer Soek ’n Vrou: HG kuier by die beeldskone nuwe aanbieder

akkreditasie
Die model en lewensafrigter Marciel Hop­kins kan skaars wag om die maatsoekprogram vir boere aan te bied. Foto: Jacques Stander
Die model en lewensafrigter Marciel Hop­kins kan skaars wag om die maatsoekprogram vir boere aan te bied. Foto: Jacques Stander

“Julle hoef my nie te kies nie, maar ek dink dis tyd vir ’n brunet,” het sy met haar oudisie geterg.

Dit was haar tweede probeerslag om die gesogte pos – as aanbieder van Boer soek ’n vrou – los te slaan, en dit lyk asof dié truuk vrugte afgewerp het toe die vervaardigers van die program haar kies.

Marciel Hopkins is beeldskoon, en ’n borrelende groet en warm drukkie maak dit gou duidelik haar skoonheid is nie net veldiep nie. Haar bruin hare val in blink golwe oor haar skouers, en wanneer sy glimlag, vonkel haar blou oë.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

18 Augustus 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in