book-icon Uitgawe 21 Oktober 2021

‘Boer soek ’n vrou’ se Rox-Zee swanger: Ek’t die liefde van my lewe ontmoet

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Rox-Zee, swanger
Rox-Zee, swanger

Sy is lankal gereed om ma te word. Twee jaar gelede het sy al vir haar destydse sitrusboer-kêrel gesê hulle sal moet opskud, want sy wil babas hê. 

En net so reguit is RoxZee Veldhuizen vandag toe sy vertel die baba wat sy en haar nuwe kêrel verwag, was beplan. 

“Dit was nie ’n oepsie nie,” sê sy. “Dit is wat ons wou hê.” 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees