book-icon Uitgawe 19 Mei 2022

Boris Becker tjoekie toe: Só lyk die lewe in die berugte tronk waar tennisster aftjop

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Boris Becker
Foto: Gallo Images/Getty Images
Boris Becker Foto: Gallo Images/Getty Images

Sy speelgrond was eens die beroemde grasbane van Wimbledon; sy slaapplek in een van sy rits luukse eiendomme. In Huisgenoot kon mense lees hoe hy en sy meisies op vakansie by die Franse Riviera rinkink.

Maar dit gaan tans nie so goed met Boris Becker nie. Deesdae bly hy in een van Londen se berugste tronke, waar geweld koning kraai, etes op smerige trollies voorgesit word en daar geen privaatheid is nie – nie eens as jy toilet toe gaan nie.

Die Wandsworth-gevangenis is minder as vier kilometer van Wimbledon, waar Becker (54) in 1985 sy eerste Grand Slam as 17-jarige gewen het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

7 Julie 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees