Bouwer Bosch maak hart oop oor egskeiding en die nuwe liefde in sy lewe

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Bouwer Bosch, Lucinda Neethling
Bouwer Bosch, Lucinda Neethling

Hul kreatiwiteit is soos geskenke wat hulle elke dag vir mekaar gee, sê die sanger en aanbieder Bouwer Bosch oor sy meisie, Lucinda Neethling, hoofsanger van die rockgroep Die Melktert Kommissie.

Bouwer en Lucinda, ook 'n kunstenaar en liedjieskrywer, is al langer as twee jaar lank in 'n verhouding, maar hulle het eers onlangs dit amptelik op sosiale media bekend gemaak.

Hulle vul mekaar kreatief aan, vertel hy. “Ons werk gereeld saam wanneer ons advertensies skiet, ons tree ook gereeld saam op en ons is baie stout vir 'n road trip,” sê Bouwer. “Ons het vroeër die jaar 'n lekker trip deur die Tankwa op 'n motorfiets gedoen. Ons klim graag op enige vorm van voertuig en gaan verken die mooi land van ons."

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

8 Desember 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees