Boxop: Angelique en Tasché ‘opgewonde, senuagtig’ om mekaar die stryd aan te sê

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
fb
fb

Eintlik gaan dit nie werklik oor wat in die bokskryt gebeur nie, maar eerder oor die doel agter hul boksgeveg: om bewusmaking te skep oor geweld teen vroue – en om te wys dat boks nét in die kryt hoort, nie by die huis nie.

Angelique en Tasché, 2019 se wenner van The Voice South Africa, sê hulle het in die aanloop tot hul groot boksgeveg op 30 Julie albei net een doel voor oë: om soveel geld moontlik vir hul liefdadigheidsorganisasies in te samel.

Maar jong, dit sal ook darem nou nie goor wees om as die bokskampioen gekroon te word nie . . . 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

18 Augustus 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in