book-icon Uitgawe 18 Augustus 2022

Britney Spears kap terug ná eks se skokbewerings oor hul twee seuns

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Britney Spears. Foto:: Gallo Images/Getty Images.
Britney Spears. Foto:: Gallo Images/Getty Images.

In ’n ITV News-onderhoud wat binnekort op televisie uitgesaai sal word, sê Kevin hul seuns, Sean Preston Federline (16) en Jayden James Federline (15), “het besluit hulle sien haar nie nou nie”.

“Hulle het haar ’n paar maande laas gesien,” vertel Kevin. “Hulle het die besluit geneem om nie na haar troue toe te gaan nie.”

Kevin (44) sê ook dit is vir Britney se seuns “moeilik” wanneer sy amperkaalfoto’s van haar op so­siale media plaas. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

6 Oktober 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in