Bronne verklap hoekom Travis Barker in die hospitaal opgeneem is

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Travis Barker
Travis Barker

Bronne in die Kardashian-kringe sê Travis word vir pankreatitis behandel. Dokters glo hy het dit ná ’n kolonoskopie opgedoen.

Pankreatitis vind plaas wanneer die pankreas ontsteek raak. Dit veroorsaak simptome soos naarheid en erge maagpyn.

Kourtney het aanvanklik Travis na die West Hills-hospitaal naby hul huis gehaas nadat hy siek geword het. Hy is toe per ambulans na die Cedars-Sinai Medical Center in Los Angeles geneem, wat een van die die beste geriewe in die land is, berig die skinderkoerant TMZ. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

11 Augustus 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in