book-icon Uitgawe 9 Desember 2021

Brose prinses Charlene se familie kap terug na wilde bewerings en ‘ingryping’

akkreditasie
Prinses Charlene van Monaco
Prinses Charlene van Monaco

Jare lank het hy sy dogter afgerig, haar aangemoedig waar sy heen en weer in die skoolswembad in Benoni geswem het – tot sy eindelik op die Olimpiese Spele uitgeblink het.

Mike Wittstock het nog altyd geglo sy dogter beskik oor dit wat nodig is om sukses te behaal en uitdagings te oorkom – en hy glo dit steeds.

“My dogter het altyd 20 km per dag geswem,” sê Mike (75) vanuit die gesinshuis aan die Gautengse Oos-Rand.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

20 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees