book-icon Uitgawe 10 November 2022

Carole Middleton: Bedrewe sakevrou, entrepreneur – en ma van ’n prinses

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Carole Middleton het ’n suksesvolle onderneming, Party Pieces tot stand gebring. Foto: Instragram/@Partypieces
Carole Middleton het ’n suksesvolle onderneming, Party Pieces tot stand gebring. Foto: Instragram/@Partypieces

Sy is nie sommer enige ouma nie. Ja, haar dogter is getroud met die toekomstige koning van Engeland, en haar oudste kleinkind is die tweede aanspraakmaker op die Britse troon.

Maar dis nie al rede nie. Op 67 is Carole Middleton, die ma van prins William se vrou, Kate, ’n bedrewe sakevrou en hardwerkende entrepreneur, en dit lyk allermins of sy beplan om dinge binnekort stadiger te vat – inteendeel.

Sy het onlangs aangekondig dat sy haar suksesvolle partytjieonderneming uitbrei na die VSA, met die Party Pieces-­produkte wat nou in sekere supermarkte in die staat New Jersey te koop gaan wees.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

1 Desember 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees