book-icon Uitgawe 17 Januarie 2019
Deel

Casper de Vries se nuwe hare ná bles hom al jare pla

akkreditasie
Af met die f***** hoedjie en op met die nuwe haredos. Casper de Vries het ’n nuwe voorkoms met nuwe hare danksy ’n niechirurgiese haarvervangingstelsel, Quiff. Foto’s: Sharon Seretlo
Af met die f***** hoedjie en op met die nuwe haredos. Casper de Vries het ’n nuwe voorkoms met nuwe hare danksy ’n niechirurgiese haarvervangingstelsel, Quiff. Foto’s: Sharon Seretlo

Net so eie aan hom soos sy guitige glimlag en spitsvondige sêgoed is Casper de Vries se kepsies. Die gewilde komediant het selfs “f***** hoedjie” as sy Instagramnaam gekies.

Maar nou kan hy daardie einste hoedjies wat die afgelope dekades deel van hom geword het diep in sy kas wegpak.

“Ek kan nou daarsonder uit die kas klim,” spot Casper (55). Want die eens bleskop komediant kan eindelik met ’n welige bos hare spog – en dit voor die TV-kameras.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

23 Maart 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees