Charlize Berg herstel ná covid-19 haar en familie plattrek

akkreditasie
Charlize herstel
Charlize herstel

Dit was verskriklik, beskryf Charlize die afgelope tyd.

“Jy gaan deur ’n mengelmoes van sielkundige en fisieke simptome. Hiérdie is ’n sielkundige virus, hy speel met jou emosies. Dit was ’n emosionele rollercoaster," vertel sy aan Huisgenoot.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

27 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees