Charlize Theron ontroer toe sy ma Gerda in Afrikaans geluk wens

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Charlize Theron
Charlize Theron

Só wens Charlize Theron haar ma, Gerda, in Afrikaans in ’n inskrywing op Instagram geluk met haar verjaardag.

Hollywood het van dié Benoni-boorling ’n superster gemaak en Charlize praat deesdae met ’n gladde Amerikaanse aksent, maar dit lyk asof sy nog nie haar Suid-Afrikaanse wortels heeltemal begrawe het nie.

In ’n roerende boodskap skryf Charlize in Engels sy wil Gerda met al haar Instagram-volgers deel omdat sy ’n fantastiese mens is. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

26 Mei 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees