book-icon Uitgawe 24 November 2022
Deel

Cher se nuwe kêrel is 40 jaar jonger as sy – en sy gee nie ’n duit om nie!

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Gallo Images/Getty Images
Foto: Gallo Images/Getty Images

In haar trefferliedjie sing die musieklegende Cher: It’s in his kiss – en dis waarskynlik ook waar van haar nuwe kêrel, want tydgenote is dié twee beslis nie. 

Dit gons deesdae oor die Grammy-sangeres se verhouding met Alexander Edwards, want op 36 is hy ’n volle 40 jaar jonger as haar 76. Boonop is hy 19 jaar jonger as haar oudste kind.

Haar nuwe – durf ons sê? – katelknaap, die ondervoorsitter van die platemaatskappy Def Jam Recordings, het ’n reputasie as ’n skaamtelose rokjagter, en volgens party skindertonge is hy bloot agter haar fortuin van R6,4 miljard aan. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

23 Maart 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees