book-icon Uitgawe 30 September 2021

Cintaine Schutte gesels oor HG se TV-blokraaivasvraprogram

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Cintaine Schutte.
Foto: Misha Jordaan
Cintaine Schutte. Foto: Misha Jordaan

Huisgenoot Blokraaibestes is die eerste TV-vasvraprogram in Suid-Afrika wat op blokraaigeesdriftiges gemik is.

Ek het eintlik ’n oudisie vir ’n ander speletjiesprogram vir VIA afgelê. Ek het gewag om daaroor te hoor, toe bel VIA en sê hulle het ’n nuwe Huisgenoot-blokraaiprogram, en sal ek wil deel wees daarvan. Ek het dadelik ja gesê.

Ek het met Huisgenoot grootgeword; my ma koop dit nou nog weekliks.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

27 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees