book-icon Uitgawe 18 Augustus 2022

David Hasselhof op 70: Hy’s steeds die ene Baywatch ná vier dekades

akkreditasie
The Hoff
The Hoff

Baie jare het verloop sedert hy die eerste keer as lewensredder in ’n rooi speedo die branders bestorm het, maar bitter min het verander aan sy voorkoms. Daar is steeds die sonbruin vel, die skitterwit glimlag, en die gespierde bolyf – hy’s steeds die ene Baywatch.

David Hasselhoff het op 70 dalk meer plooie as toe hy in die negentigerjare as die karakter Mitch Buchannon swemmers uit die see gered het, maar The Hoff is klaarblyklik gegiet uit die soort stof wat nie vergaan nie.

Hy het onlangs sy mylpaalverjaardag gevier saam met ver­skeie van die akteurs uit die trefferreeks: Kelly Packard, wat April gespeel het; David Chokachi, die karakter Cody; Jeremy Jackson, Mitch se seun Hobie; en Parker Stevenson, destyds bekend as Craig.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

6 Oktober 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in