book-icon Uitgawe 7 Januarie 2021

David Rees en die huwelik: ‘Ons het amper nie getrou’

akkreditasie
“Sy Lina”, soos die akteur David Rees liefderik na sy vrou, Herculina, verwys, het hom dalk van sy geswore alleenloperstatus gestroop, maar hy is gek oor die getroude lewe. Dis al meer as twee jaar sedert die twee voor die kansel gestaan het. Foto: Sharon Seretlo.

As die noodlot destyds sy sin gehad het, sou hy en sy donkerkopvrou dit dalk nooit tot voor die kansel gemaak het nie.

Twee jaar gelede, toe die mooie Herculina Pentz die akteur David Rees van sy titel as geswore alleenloper gestroop het, wou hy nie eens dink aan die vele struikelblokke wat hom so amper verhoed het om ’n ring aan sy bruid se vinger te steek nie.

Maar vandag, kort ná David en sy “Lina” se tweede huweliksherdenking, erken die akteur openhartig: Hy en sy bruid het sowaar amper nie hul troubeloftes afgelê nie . . . 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

20 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees