book-icon Uitgawe 1 Februarie 2018

Demi-Leigh: 'So lyk my lewe tussen Hollywood se sterre'

akkreditasie
Al is New York tydens haar jaar as Mej. Heelal haar basis, klop Demi-Leigh Nel-Peters se hart Suid-Afrika.
Al is New York tydens haar jaar as Mej. Heelal haar basis, klop Demi-Leigh Nel-Peters se hart Suid-Afrika.

Al is sy ver in die wêreld op een van haar vele reise saam met haar bestuurder, lyfwag en kameraman, dwaal Mej. Heelal se gedagtes kort-kort terug na Suid-Afrika en haar familie en vriende om ’n vleisbraaivuur.

“Ek mis vir seker ’n goeie stukkie braaivleis en natuurlik om Afrikaans te praat,” kom Demi-Leigh Nel-Peters se warm stem halfpad om die wêreld oor die foon uit Indonesië.

Tydens haar besoek aan dié land in Suidoos-Asië gesels die 22-jarige skoonheid telefonies met Huisgenoot. Dit is ’n paar dae voor sy na Suid-Afrika sal terugkeer om hier te kom kuier, en sy begin nou huis toe verlang.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

20 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees