Deon Maas trek nie na Berlyn ‘oor hy gatvol of bang was’

akkreditasie
Deon en sy vrou, Veda, is vier jaar getroud. Dis sy wat werk in Duitsland gekry het. Foto: Verskaf
Deon en sy vrou, Veda, is vier jaar getroud. Dis sy wat werk in Duitsland gekry het. Foto: Verskaf

Anargis, moeilikheidmaker, selfs “gifappel”.

Deon Maas is dit alles al genoem, veral wanneer hy met sy skerp tong heilige koeie soos die kerk of die musiek op die Klein Karoo Nasionale Kunstefees afslag. 

Wanneer hy iets sê of skryf, laat hy dikwels ’n jakkals in die hoenderhok los.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

20 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees