Nádine en Derick se paaie skei: ‘4 jaar, 6 maande, 20 dae. Dis verby’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Derick en Nádine se paaie het na meer as vier jaar geskei. Foto: Facebook/Nádine
Derick en Nádine se paaie het na meer as vier jaar geskei. Foto: Facebook/Nádine

Vir jare het die paartjie hul verhouding privaat gehou. Soms sou hulle ’n foto by ’n glansgeleentheid deel of mekaar aanmoedig of trots met mekaar spog.

Maar dit is kort voor middernag Vrydagaand wanneer die sangeres Nádine die skokaankondiging in die sosiale media aan haar meer as 149 000 maak: haar paaie met die Liefling van Loftus, Derick Hougaard, het finaal geskei.

“Vier jaar. Ses maande. 20 dae. Dis verby. Finaal.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

18 Augustus 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in