‘Die dag toe Theuns Jordaan vir my gesê het hy weet nie meer nie’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Gerhardt Jooste, ’n ou universiteitsvriend van die sanger Theuns Jordaan, onthou vandag met heimwee die “harde jare” toe Theuns nog nie alombekend was nie.
Gerhardt Jooste, ’n ou universiteitsvriend van die sanger Theuns Jordaan, onthou vandag met heimwee die “harde jare” toe Theuns nog nie alombekend was nie.

Ja, Theuns was alombekend en sy albums het die rekords laat spat, maar daar was ’n tyd toe niemand die Theuns geken het soos hy vandag onder die volk geliefd is nie, vertel Gerhardt Jooste, ’n ou universiteitsvriend van die sanger. 

Die rasperstemsanger het op die oggend van 17 November sy stryd teen leukemie verloor. Hy is in sy slaap by sy huis in Pretoria oorlede.

Theuns se dood, vertel Gerhardt vandag, herinner hom nou opnuut aan staaltjies van die geliefde sanger – en aan daardie keer toe Theuns aan hom gesê het hy weet nie meer nie . . . 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees