Die krieketster Aiden Markram is verloof: 5 dinge wat jy moet weet

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
verloof
verloof

Aiden (27) het Woensdag op sy Instagram-blad aangekondig dat hy en sy meisie, Nicole Danielle O’Connor (26), op 25 Junie verloof geraak het. 

By die inskrywing het hy ook foto’s gedeel van die groot oomblik. “By ons gunstelingplek op aarde,” skryf Aiden. “Waarlik ’n ongelooflike dag.”

Nicole het ook op haar Instagram-blad kiekies van hul verlowing gedeel en daarby geskryf: “10 jaar en tienduisend meer”.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

11 Augustus 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in