book-icon Uitgawe 2 Februarie 2023
Deel

Die nuwe Diaan Daniels: Trourokontwerper wys sy nuwe voorkoms en man

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die modeontwerpers wys sy nuwe voorkoms en sy nuwe man
Die modeontwerpers wys sy nuwe voorkoms en sy nuwe man

Hy stoot die groot aluminiumdeur oop en ’n Jack Russell kom stertswaaiend uitgehardloop. ’n Mens moet twee keer kyk om die man met die breë glimlag te herken. 

Dis maklik om te dink dis ’n Hollywood-aksieheld wat voor jou staan met sy blink kop en bultende spiere. Byna ’n Vin Diesel-ewebeeld. 

Maar hierdie vleispaleis voel ’n veer vir vinnige karre en skouspelagtige ontploffings.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

23 Maart 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees