book-icon Uitgawe 14 Mei 2020

Die ooievaar kuier in Hollywood: kyk wie word ouers

akkreditasie

Katherine Schwarzenegger en Chris Pratt het iets baie spesiaals om na uit te sien later vanjaar: ’n baba.

Dit sal die 30-jarige skrywer se eersteling wees, terwyl Chris (40) ’n sewejarige seun, Jack, by sy eksvrou, Anna Faris (43), het.

Die egpaar, wat in Junie verlede jaar afgehaak het, is glo in die wolke oor die blye nuus.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

20 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees