book-icon Uitgawe 9 Desember 2021

Die Spaumer-broers en Loki Rothman en sy sus verklap hoe goed hulle mekaar ken

akkreditasie
Bekende sibbe. Foto's: Mooigemaak en verskaf
Bekende sibbe. Foto's: Mooigemaak en verskaf

Is hierdie tweelingbroers (30) vinkel en koljander? As televisiedraaiboekskrywer het Marcel al aan reekse soos Lui maar op, Belinda gewerk, en Marco is op die kassie te sien as Tim du Plooy in Suidooster. 

Beskryf jou broer in drie woorde? 

Insigryk, bedagsaam, leergierig. 

Wat het julle in gemeen? 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

30 Junie 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees