book-icon Uitgawe 25 November 2021

Die Strausse wys hul praghuis: Rolene praat oor haar 3 manne en haar reis na selfliefde

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Rolene Strauss, huis
Rolene Strauss, huis

Vir die wêreld het sy gelyk soos die vrou wat alles het waarvan gewone sterflinge maar net kan droom. 

Sy was beeldskoon genoeg om eers as Mej. Suid-Afrika en toe as Mej. Wêreld van 2014 gekroon te word. Sy was briljant genoeg om die streng keuring vir mediese skool te slaag en toe reeds drie suksesvolle studiejare agter die blad te hê. 

En toe sy ná die glansryke jare as skoonheidskoningin haar mediese graad voltooi in dieselfde jaar dat haar eersteling gebore is, was dit duidelik Rolene Strauss is ook ’n raakvatter soos min.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees