book-icon Uitgawe 9 Desember 2021

Die traumatiese tyd voor gebroke sangeres Jessie J haar baba verloor

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die sangeres Jessie J het onlangs op sosiale media vertel dat sy 'n miskraam gehad het. Foto: Gallo Images/Getty Images.
Die sangeres Jessie J het onlangs op sosiale media vertel dat sy 'n miskraam gehad het. Foto: Gallo Images/Getty Images.

Die “Domino”-sangeres het in November bekendgemaak sy het ’n miskraam gehad. 

Die 33-jarige ster het besluit om alleen ’n baba te hê nadat sy en die danser en choreograaf Max Pham Nguyen in Oktober uitgemaak het. Hulle was sewe maande saam voordat hul paadjies geskei het.

Jessie en die akteur Channing Tatum se verhouding het ook verlede jaar op die rotse beland nadat hulle sedert 2018 in ’n aan-af-verhouding was.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

27 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees